John Cullum

John Cullum
Geboorte 2 Maart 1930 (1930-03-02)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders JD Cullum
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

John Cullum (gebore 2 Maart 1930) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente 1776 (1972), The Conspirator (2010), en Before We Go (2014), en in die televisiereeks Northern Exposure (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne